No Music Video Found

Listen on Suno
Geheilig is U JaHWeH
11
Artist:theuns1004
Duration:4:33
Tags:orchestral,guitar,drums,piano,passionate,deep male voice and vocals,love
Titel: "Lof aan JaHWeH" 1. Verse 1: Onse Hemelse Vader, U is JaHWeH. U is die Groot EK IS, die Alef en Taf, die Naam bo elke Naam! Aan U kom toe al die Lof, die Eer, die Roem en die Mag. Ons Verlosser, ons Skepper, ons Redder, ons Koning Chorus: Geheilig is U Naam, O JaHWeH, ons Elohiem, Almal moet dit hoor, dit is U alleen wat ons vereer. Laat U wil geskied, in die hemele, en op hierdie aarde. U is ons Lig ons Lewe ons Weg, in U sal ons nooit sterf. 1. Verse 2: Laat ons siel juig, soos Dawid en lof sing, “Dit is die dag wat JaHWeH gemaak het!” U sorg ken geen perke, van daaglikse krag tot genesings wonderwerke! U is ons daaglikse Brood, U vul ons Gees, U reinig ons siel, U sterk ons vlees. Chorus: Geheilig is U Naam, O JaHWeH, ons Elohiem, Almal moet dit hoor, dit is U alleen wat ons vereer. Laat U wil geskied, in die hemele, en op hierdie aarde. 1. Bridge: Vader, U vergewe ons, en bekeer ons elke dag! Help ons om ander te vergewe, en waarlik vry te spreek Ons vra dat U engele sal beveel om ons te beskerm, Ons vra dat U ons sal lei, in U Wil, want U Wil is volmaak! Chorus: Geheilig is U Naam, O JaHWeH, ons Elohiem, Almal moet dit hoor, dit is U alleen wat ons vereer. Laat U wil geskied, in die hemele, en op hierdie aarde. Ending: Aan U behoort die eer, die lof, die majesteit, In JaHshua se Naam, bid ons dit. HalleluJaH, met ons harte, skree ons uit, U is JaHWeH, kom ons loof en juig! Chorus: Geheilig is U Naam, O JaHWeH, ons Elohiem, Almal moet dit hoor, dit is U alleen wat ons vereer. Laat U wil geskied, in die hemele, en op hierdie aarde.
